Gedig: Gedig vir jou

Argieffoto (Foto: rawpixel/Pixabay)

Elrika van der Walt (Geb. 1979)

vir jou wil ek ʼn gedig skryf
ʼn gedig oor ʼn reënseisoen
vir jou wil ek die wind gee
en wilge; koel en groen
vir jou wil ek so graag
net eenmaal in my lewe sê
ek weet nie hoe dit werk nie
maar ek is besig
om jou lief te hê

 

*Die digter Elrika van der Walt het saam met Yolande van den Berg (komponis/pianis) gewerk om dié mooi gedig te toonset. Gelske van der Duin is die sangeres. -Red

Klik hier as die video nie direk in jou webblaaier speel nie

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.