Gedig: Groen seisoen

Argieffoto (Foto: Pezibear/Pixabay)

Wium van Zyl (Geb. 1948)

die liefde bot vanjaar
bont bloesies op die plein
selfs somber winterlane
wil die groen ding doen

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.