Gedig: Ladybird

Argieffoto

Argieffoto

Franci Phillips (Geb. 1958)

Dis wel waar
dat die ladybird
‘n dame-voëltjie is
wat ‘n handsak
onder haar vlerk ronddra
om uit te haal
wanneer sy
vir tee wil betaal
in die ladybird-restaurant.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae