Gedig: Spreuke

Argieffoto (Foto: ExplorerBob/Pixabay)

Carl van der Merwe (Carl Boplaas) (Geb. 1931)

Met Spreuke vyf-en-twintig
vers sewe-en-twintig
het ek,
as ek mooi wil lewe,
groot probleme:
Soetigheid issie goettie
okkie na eer te soekie.
Waarna moet ek
nou strewe?

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.