Gedig: Tuinmaak

Argieffoto (Foto: Skitterphoto, Pixabay)

Argieffoto (Foto: Skitterphoto, Pixabay)

Marius Titus (Geb. 1946)

Om in ons township
tuin te maak,
is ʼn matter van ʼn
hartseer saak.
Om te begin het ek getraai
om my kruiwa vol moet mis te laai.

(Daar by ons local soerries)

Daai oomblik pla my conscience min
wat ek hét mos ʼn share daarin
Common sense was nie genoeg
en die fine was nogal blêrrie hoeg.

Volgende keer, as my dikderm pyn,
gaan sit ek in my eie tyn.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

Genis ·

Ja gaan sit ma’ op jou kompos-troon
dalk groei da’ eendag ‘n stinkhoutboom.

Eliza-beth ·

Haha Genis, ai man. Dis ‘n oulike gedig in mooi eg Kaapse Afrikaans!

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.