Groot pryse op die spel met VivA se skolekompetisie

Foto: viva-afrikaans.org

Foto: viva-afrikaans.org

Is jy kreatief? Hou jy van Afrikaans? En wil jy GROOT pryse wen?

Die Virtuele Instituut vir Afrikaans hou ʼn skolekompetisie waarin leerders ʼn beurs van R150 000 kan wen. Ander pryse soos ipads, selfone en T-hemde kan ook gewen word.

Maroela Media het met Prof. Gerhard van Huyssteen gesels om meer te hoor oor dié kompetisie.

Besoek gerus hul webwerf vir meer besonderhede.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae