Afrikaanse uitdrukkings oor goeie nuus en Kruispad se e-bediening

Kruispad-se-Gerjo-Ben-van-der-Merwe-en-sy-gesin

Renate (links) en Gerjo Ben van der Merwe (regs) saam met hulle gesin. Die hele familie werk saam in dié e-bediening. Foto: Kruispad.com.

Allegaartjie 217: Dinsdag 2 Desember 2014

In hierdie Allegaartjie: Susan Lombaard bespreek woorde en uitdrukkings wat met goeie nuus in verband hou en ons gesels met Gerjo Ben van der Merwe oor die e-bediening, Kruispad.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae