Die koeie in die brand geloop

Uitdrukking:
Die koeie in die brand geloop

Betekenis:
Daar is nie melk vir koffie of tee nie

Waar kom dit vandaan?
Omdat die koffie swart is soos waar die veld gebrand het en die melk van die koeie dan kamtig laat swart word het.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.