Eiename in Afrikaanse uitdrukkings, Echo Jeug se nuwe huis en seekamp

wat-praat-jy

Wat praat jy! is een van die verwysingsbronne wat gebruik word in vandag se Taaltoffie met Susan Lombaard. Foto: vanschaik.com

Allegaartjie 202: Dinsdag 11 November 2014

Vandag in Allegaartjie: Susan Lombaard bespreek die groot hoeveelheid eiename wat in Afrikaanse uitdrukkings voorkom en Sané Lotter, ʼn maatskaplike werker by Echo Jeug Ontwikkeling, praat oor die nuwe huis vir jongmense in nood in Garsfontein, Pretoria en hulle kampe by die see.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae