Idioom: In Abraham se skoot wees

daisy-1346049_1920Idioom:

In Abraham se skoot wees.

Betekenis:

In ‘n genoeglike toestand verkeer. Gelukkig wees.

Ook: In Abraham se skoot grootword – as kind bederf word.

 

Uit: Spreekwoorde en waar hulle vandaan kom
Uitgewer: Pharos

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Hannah ·

Baie dankie aan MAROELA MEDIA vir die pragtige taaljuwele wat julle so gereeld plaas! Ek geniet hierdie terdee. Julle doen beslis jul deel vir Afrikaans. Groete e

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.