Iemand beethê

Uitdrukking:
Iemand beethê/beetkry

Betekenis:
Iemand in die hande kry

Waar kom dit vandaan?
Die beet-deel is die verlede tyd van die Nederlandse werkwoord bijten. Om iemand beet te kry of hê is om hom in jou mag te hê sodat jy hom kan byt.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.