Iemand ‘n brander stuur

Uitdrukking:
Iemand ‘n brander gee/stuur

Betekenis:
Iemand skerp berispe (ook per brief)

Waar kom dit vandaan?
Oorspronklik was dit iemand ‘n uitbrander gee; die Nederlandse werkwoord uitbranden het beteken “deur vuur suiwer”. Die idee is dan om iemand te brand sodat hy van sy slegte dade gesuiwer kan word.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.