Iemand se been trek

Uitdrukking:
Iemand se been trek

Betekenis:
Met iemand gekskeer

Waar kom dit vandaan?
Die oorspronklik Engelse uitdrukking, Pull someone’s leg, kom uit ‘n Skotse gedig oor ‘n sekere tante Meg wie se been deur die dominee getrek is. Ongelukkig hang die tante aan die galg en die kerkman wil kyk of sy nog leef deur te reageer as hy so voor op die wa is.

Dié oorsprong is wankelrig, aangesien die uitdrukking uit 1888 dateer: teen daardie tyd het die tegnologiese ontwikkeling van die galg só ‘n handeling onnodig gemaak.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.