Iemand van sy wysie af bring

Uitdrukking:
Iemand van sy wysie af bring (of van wysie bring)

Betekenis:
Iemand heeltemal deurmekaar maak

Waar kom dit vandaan?
Iemand só verwar dat hy die verkeede wysie sing.
Vergelyk ook: Van jou wysie af wees (Heeltemal in die war wees).

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.