Uitdrukking:
In duie stort
Betekenis:
Iets het misluk of dit het ineengestort/uitmekaar geval
Waar kom dit vandaan?
Die “duie” waarvan hier sprake is, is die segmente van ‘n houtvaatjie wat deur hoepels in posisie gehou word. As die hoepels losraak, val die duie uitmekaar.