Jantjie of waentjie

Uitdrukking:
Jantjie of waentjie

Betekenis:
Kruis of munt (Eng: heads or tails)

Waar kom dit vandaan?
Na aanleiding van die ou eensentmunt wat Jan van Riebeeck op die voorkant en ‘n ossewa op die keersy gehad het.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.