Lag jou ‘n boggeltjie

Idioom:
Iemand lag hom ʼn boggeltjie
Betekenis:
Iemand lag baie lekker
Waar kom dit vandaan?
Eintlik lag dat ʼn mens vooroor buit sodat die krom rug aan ʼn boggeltjie herinner.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.