Lieg soos ‘n tandetrekker

Uitdrukking:
Lieg soos ‘n tandetrekker

Betekenis:
Onbeskaamd lieg

Waar kom dit vandaan?
Vroeër het reisende kwaksalwers ook sommer tande getrek, met die belofte dat die slagoffers nie pyn sou voel nie – mits hulle van sy medisyne koop. Dit het gou geblyk dat sy beloftes alles leuens was.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.