Lyk soos een wat met die nagtrein gekom het

Uitdrukking: lyk soos een wat met die nagtrein gekom het

Betekenis: baie slordig lyk.
Look like one who has slept in his clothes. SLORDIG.

 

 

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

E.K. ·

Kan nie wag op Nagskuit/Bloubul se kommentaar op die ene te lees nie. Het my al papgelag vir die ou/ouens

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.