Minder bekende Afrikaanse uitdrukkings, Die Blou Hond se teaterprogram en oogsorg

oogsorg-vir-die-somer

Rudine Diedericks gee ‘n paar wenke vir oogsorg gedurende die somermaande. Foto: athenseyecare.net

Allegaartjie 212: Dinsdag 25 November 2014

In hierdie Dinsdag se Allegaartjie: Susan Lombaard bespreek die oorsprong van ʼn paar minder bekende Afrikaanse uitdrukkings, Phillip Moolman vertel ons meer van Die Blou Hond se teaterprogram vir die res van die jaar en ons bespreek oogsorg vir die somervakansie met Rudine Diedericks.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae