Podcast: Play in new window
Allegaartjie 212: Dinsdag 25 November 2014
In hierdie Dinsdag se Allegaartjie: Susan Lombaard bespreek die oorsprong van ʼn paar minder bekende Afrikaanse uitdrukkings, Phillip Moolman vertel ons meer van Die Blou Hond se teaterprogram vir die res van die jaar en ons bespreek oogsorg vir die somervakansie met Rudine Diedericks.