‘n Groot kokkedoor

Uitdrukking:
‘n Groot kokkedoor

Betekenis:
‘n Belangrike persoon

Waar kom dit vandaan?
Die kokkedoor is ‘n vervorming van die Franse coq d’or, dus “haan van goud”. Goue hane was vroeër eeue baie gewild, maar ook baie skaars, en enigeen wat so ‘n haan kon bekostig, moes dus ‘n welaf of vooraanstaande persoon gewees het. Daar is naderhand oordragtelik na die eienaar verwys as die coq d’or – die goue haan, die groot kokkedoor.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

3 Kommentare

Tannie Pietie Wentzel ·

Moenie dink wat ander se nie, kan julle, jul voorstel wat ons hemelse Vader hiervan dink!!! Julle het julle self bevry omvrede te kon maak. So bly daaroor, en is lief vir julle albei.

Elsabe ·

Ons is twee pensioenarisse wat reeds vir 7 jaar in Knysna as Bestuurder werksaam is op ‘n groot Estate en wil graag meer van hierdie website weet = het op Kyknet hiervan gehoor. Hoor graag van julle!!!

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.