Uitdrukking: ‘n Hupstootjie gee

Uitdrukking:
‘n Hupstootjie gee.

Betekenis:
‘n Laaste kragtige stootjie gee.

Waar kom dit vandaan?
Moontlik uit die Nederlandse werkwoord huppen wat “spring deur albei bene gelyktydig van die grond af lig”; so ‘n stootjie word ook met ‘n kragstoot van albei bene uitgevoer. In roeibote word die roeiers met hup aangesê om die begin van die slag aan te dui wanneer die bene reguit gemaak word.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.