Uitdrukking:
‘n Knertsie maak
Betekenis:
‘n Dop drink
Waar kom dit vandaan?
In Ou Nederlands was die uitdrukking met éénen sneirts, dit wil sê “met een teug drink”. Knertsie/Snertsie is moontlik daarvan afgelei. In Nederlandse seemanstaal beteken snert ook “glas sterk drank”.
O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.
1 Kommentaar
Knertsie verdien om behoue te bly. Geen direkte vertaling moontlik. Uniek!