So oud soos die Kaapse wapad

Uitdrukking:
So oud soos die Kaapse wapad

Betekenis:
Baie oud

Waar kom dit vandaan?
Die oudste vorm van hierdie uitdrukking was net so oud soos die weg. Die verklaring was dat geboue deur die eeue puinhope word, ander dinge vergaan, maar die paaie bly bestaan solank as wat mense daarop beweeg. Aangesien Kaapstad die eerste stad in Suid-Afrika was, is die oudste paaie natuurlik daar aangelê.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.