Soos pap in ou klere

Het jy al ooit die uitdrukking ‘soos pap in ou klere gehoor’? Dit word in sommige streke gebruik wanneer kinders weer moet teruggaan skool toe.

Watter uitdrukkings is eie aan jou streek?

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.