Taalgebruik: uitvang of betrap?

Argieffoto

Het jy geweet?
Uitvang in die betekenis van betrap is anglisisties.

Woord: betrap
Betekenis: besig vind met iets ongeoorloofs; verras: ’n dief op heterdaad betrap • ’n betrapte misdadiger • iemand op ’n fout/leuen betrap •minderjariges in ’n klub betrap • Menige keer betrap ek haar dat sy vir my kyk.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.