Het jy geweet?
Uitvang in die betekenis van betrap is anglisisties.
Woord: betrap
Betekenis: besig vind met iets ongeoorloofs; verras: ’n dief op heterdaad betrap • ’n betrapte misdadiger • iemand op ’n fout/leuen betrap •minderjariges in ’n klub betrap • Menige keer betrap ek haar dat sy vir my kyk.
Baie dankie hiervoor !!!