Te kere gaan

Uitdrukking:
Te kere/keer gaan

Betekenis:
Lawaai maak; rondspring

Waar kom dit vandaan?
Moontlik ontleen aan vuisgevegte: die keer beteken dan om die houe van jou opponent te stop. ‘n Ander moontlikheid is dat jy nou na iemand keer, wat in Nederlands beteken het “teen iemand uitvaar“, wat die hedendaagse betekenis beter verklaar.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.