Uitdrukking: Aan die kaak stel

Argieffoto

Uitdrukking:
Aan die kaak stel

Betekenis:
Slegte dade openbaar

Waar kom dit vandaan?
Die kaak was ʼn Middeleeuse stellasie, gewoonlik van hout, waarop misdadigers vasgebind en ten toon gestel is sodat almal kon weet van hulle wandade.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.