Uitdrukking: Aan dooiemansdeur klop

Argieffoto

Argieffoto

Uitdrukking:
Aan dooiemansdeur klop

Betekenis:
Die huismense nie tuis kry nie. Iemand tevergeefs om hulp vra.

Waar kom dit vandaan?
Die Nederlandse vorm is aan dove mans deur kloppen, en dit het beteken om te klop maar nie gehoor te word nie; die dooiemansdeur is dus ‘n verbrouing van dowemansdeur. Vroeër was daar skynbaar ook voor een dood mans deur.

Voor dooimansdeur te staan kom” beteken niemand is tuis nie.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.