Uitdrukking: Agter die kap van die byl kom

Argieffoto

Argieffoto

Uitdrukking:
Agter die kap van die byl kom

Betekenis:
Iets agterkom; uitvind hoe iets inmekaarsteek.

Waar kom dit vandaan?
Eintlik wil dit sê dat ‘n mens al so lank met die byl gekap het, dat jy alles van die werktuig en sy moontlikhede weet – baie meer as ‘n onervare persoon.

Die kap van die byl is ook die gesamentlike aantal bome wat in ‘n plantasie afgekap is, en dit word ook nie maklik deur een houtkapper bereken nie, tensy hy die syfer agtergekom het nie.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.