Uitdrukking: Alkant selfkant

Argieffoto (Foto: bluemorphos, Pixabay)

Uitdrukking:
Alkant selfkant

Betekenis:
Dit maak nie saak hoe dit kom nie (Engels: It is six of the one and half a dozen of the other)

Waar kom dit vandaan?
Na aanleiding daarvan dat sekere materiale, soos linne, aan albei kante eenders is.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.