Uitdrukking: Almal oor dieselfde kam skeer

Argieffoto Foto: www.inspuratesystems.com

Argieffoto Foto: www.inspuratesystems.com

Uitdrukking:
Almal oor dieselfde kam skeer

Betekenis:
Almal eenders behandel

Waar kom dit vandaan?
Ontleen aan die wewery: hierdie kam is die wewerskam wat breed en fyn is. Die uitdrukking beteken dus eintlik die drade oor dieselfde kam span, ‘n proses wat skeer genoem word (vergelyk skering en inslag).

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.