Uitdrukking:
As die gety verloop, versit ‘n mens die bakens.
Betekenis:
‘n Mens moet jou by omstandighede aanpas.
Waar kom dit vandaan?
Die bakens in die spreekwoord verwys na tekens, byvoorbeeld pale, wat aandui waar die stroming is sodat die skipper dit kan vermy.