Uitdrukking: As my skip kom

Argieffoto Foto: walldesk-hd.com

Argieffoto Foto: walldesk-hd.com

Uitdrukking:
As my skip kom

Betekenis:
As ek baie geld kry

Waar kom dit vandaan?
‘n Verwysing na die bloeityd van die Nederlandse skeepvaart en handel: as jou skip gekom het, was dit belaai met eksotiese ware uit ander wêrelddele wat teen ‘n goeie wins van die hand gesit kon word.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Marius Buys ·

Asook die BOERPOT WEN, bietjie halfengels vir “to hit the jackpot” :)

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.