Uitdrukking: Daar is moesoek bo moesoek

Uitdrukking:
“Daar is moesoek bo moesoek”

Betekenis:
Daar is ‘n meerdere van ‘n meerdere

Waar kom dit vandaan?
Moesoek kom uit Maleis en beteken “vyand”. Daaruit het ontwikkel “opponent, meerdere”, soos in jou moses teenkom; in dié uitdrukking word moses dikwels met moesoek vervang.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.