Uitdrukking: dak natmaak

Argieffoto

Uitdrukking:
dak natmaak

Betekenis:
Bouwerkers onthaal, gewoonlik ook met drankies, sodra die eerste kap opgestel is, of sodra die huis voltooi is

Waar kom dit vandaan?
In navolging van die doop van ʼn kind wie se kop natgemaak word, of die ou gebruik om ʼn deel van die wyn by ʼn fees op die grond uit te gooi as ʼn drankoffer om die gode te behaag

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.