Uitdrukking: Deur dik en dun

Argieffoto (Foto: skeeze, Pixabay)

Argieffoto (Foto: skeeze, Pixabay)

Uitdrukking:
Deur dik en dun

Betekenis:
In alle omstandighede

Waar kom dit vandaan?
Die dik verwys na modder en slyk, die dun na plasse water, dus oor alle soorte terrein

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae