Uitdrukking: Die bont hond in wees

Argieffoto

Argieffoto

Uitdrukking:
Die bont hond in wees

Wat beteken dit?
Kwaad wees

Waar kom dit vandaan?
Die bont hond is waarskynlik een van die talle benaminge vir die duiwel, dus die duiwel in wees wat self ‘n versagting is van die hel in wees.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Muis ·

Man hulle pragtige helder kleure lyk soos n wandelende reenbogie!

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.