Uitdrukking: Die gras groei en die perd/koei vrek

Argieffoto (Foto: Salyasin/Pixabay)

Uitdrukking:
Die gras groei en die perd/koei vrek

Betekenis:
Daar is iets ergs verkeerd

Waar kom dit vandaan?
Dit beskryf ʼn toestand in ʼn onderneming, waar alle middele beskikbaar is, maar die saak vorder nie of toon geen wins nie.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

Saartjie ·

‘n Nuwe een vir my.

Ek verwonder my net aan daardie ‘en’. Maak ‘maar’ nie meer sin nie?

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.