Uitdrukking: Die hasepad kies

1 (10)Uitdrukking:
Die hasepad kies.

Betekenis:
Om te vlug.

Waar kom dit vandaan:
Die haas word eeue lank al beskou as ʼn vreesbevange dier en vroeë Latynse bronne meld dat ʼn lafaard ʼn haas genoem is. Die Saliese wet (Lex Salica) van die 6de eeu n.C. bepaal al dat as ʼn persoon iemand anders as ʼn haas uitskel, hy beboet sal word. (Die Wet is opgestel vir die regering van die Saliese Franke in die tyd van koning Clovis I.)

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.