Uitdrukking:
Die kameel wat deur die oog van ‘n naald moet gaan.
Betekenis:
‘n Moeilikheid wat nie oorkom kan word nie.
Waar kom dit vandaan?
Ontleen aan die Bybel: Matt. 19:24. Volgens ‘n Britse reisiger van die 19de eeu is hy in die Israelse stad Hebron gesê dat hy die stad deur die Oog van die Naald kon verlaat – ‘n smal hek in die stadsmuur, iets wat ‘n kameel nie sou kon doen nie.
Dit is veroorsaak deur n vertaalfout in die bybel. kameel is n verwysing na n dik tou van kameelhaar gemaak.