Uitdrukking: Die kêreltjie met die kurkhoed soen

Argieffoto

Argieffoto

Uitdrukking:
Die kêreltjie met die kurkhoed soen

Betekenis:
Sterk drank misbruik

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

4 Kommentare

Peet Schabort ·

Seker die ‘stokperdjie’ met die meeste idiome?
Druiwekar gery; Twee rye spore loop; Hoenderkop; Vuurwarm getee; Gekoring; Geswael; In die arms van Bacchus; Die bottel se boom sien; Té diep in die bottel kyk; Dronk soos ‘n tol (eendjie, hoender); Hy is aangeklam; Hy is hoog aan; Hy het die bottel goed aangespreek; Hy het een te veel gehad; Kromhoutsop gedrink; Lawaaiwater gedrink; Lekker (lekkerlyf) wees; Hy is getrek; Sy lewer is nat; Hy meet die straat; Hy is stukkend; Hoog in die takke; Tiermelk gedrink; Hy het deur die wingerd geloop;
Sou ek dus nugter wees dan tel ek 24 idiome plus die een hierbo. Altesaam 25.
Tog moet daar nog wees?

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.