Uitdrukking:
Die kool is die sous nie werd nie
Betekenis:
Die saak is die moeite nie werd nie
Waar kom dit vandaan?
Dit beteken dat ʼn volop groente soos kool nie die moeite werd is wat aan die voorbereiding van die sous bestee word nie. In Nederlands is die uitdrukking die sop is die kool nie werd nie.
in Nederlands is die uitdruking de kool is de sop niet waard