Uitdrukking: Die krane oopdraai

Argieffoto (Foto: Free-Photos/Pixabay)

Uitdrukking:
Die krane oopdraai

Betekenis:
die pas versnel

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

John ·

Ja, dit lyk of dit nogal lekker gereèn het… Of is die een atleet haastig oppad iewers heen… Skoon vergeet om die kraan in die kleedkamer toe te draai.

O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.