Uitdrukking: Die muggie uitsif, maar die kameel insluk

Argieffoto (Foto: mariefrance, Pixabay)

Argieffoto (Foto: mariefrance, Pixabay)

Uitdrukking:
Die muggie uitsif, maar die kameel insluk

Betekenis:
ʼn Klein foutjie veroordeel, maar self ʼn groot sonde skaamteloos begaan

Waar kom dit vandaan?
Ontleen aan die Bybel: Matt. 23:24 “Blinde leiers, julle wat die muggie uitsif, maar die kameel insluk!

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.