Uitdrukking: Die naakte waarheid

Argieffoto (Foto: Ronile/Pixabay)

Uitdrukking:
Die naakte waarheid

Betekenis:
Die waarheid wat seermaak

Waar kom dit vandaan?
Volgens ‘n ou fabel het Waarheid en Leuen een dag gaan swem. Terwyl Waarheid in die water baljaar het, het Leuen ongesiens sy klere gesteel. Toe hulle klaar geswem het, het Waarheid botweg geweier om Leuen se klere aan te trek en moes hy dus naak huis toe gaan.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.