Uitdrukking: Die stewe wend

Argieffoto (Foto: MichaelGaida, Pixabay)

Uitdrukking:
Die stewe wend

Betekenis:
Van koers verander

Waar kom dit vandaan?
Die stewe is die agterstewe van die skip wat draai (wend) as die skip van koers verander.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae