Uitdrukking: Die voet in die stiebeuel hê

Argieffoto (Foto: Lisa Johnson/Pixabay)

Uitdrukking:
Die voet in die stiebeuel hê

Betekenis:
ʼn Goeie pos met goeie vooruitsigte hê

Waar kom dit vandaan?
Letterlik gereed wees om op ʼn perd te klim vir ʼn goeie rit of reis.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

humor ·

Die gesegde word oorheersend gebruik wanneer iemand blood te kenne gee dat hy binne oomblikke gaan vertrek. Dat hy haastig is om te vertrek. Nie soseer met die oog op ngoeie pos nie. Soos wanneer iemand bv. telefonies te kenne gee: Ek staan reeds met my voet in die stiebeuel.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.